Tony Randall

Tony Randall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Aryeh (Arthur) Leonard Rosenberg
Geboorte (1920-02-26)26 Februarie 1920
Sterfte 17 Mei 2004 (op 84)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tony Randall (26 Februarie 1920 – 17 Mei 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Will Success Spoil Rock Hunter? (1957), Pillow Talk (1959), en Everything You Always Wanted to Know About Sex * But Were Afraid to Ask (1972), en in die televisiereeks The Odd Couple (1970).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy